Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 6)

Lees meer oor Anne-Marie Kotzeé BRONSKLAS DESEMBER 2023 – VELDSLAG PROJEK 1.Die geveg is nie myne nie   Jy het gesneuwel in die voorste linies van die kankeroorlog en ek was onbewus daarvan dat ek die ossewalaer stywer om my moes trek om die giftige pyle van hulle bitter woorde af te weer   Vasgevang […]

vir

Lees meer oor Loret Zwarts BRONS KLAS NOVEMBER 2023 – OOP PROJEK 3.Grasvelde Boere se gebede lê biddend oor verdorde grasvlaktes grassade wat in stilte met saadvingers waai poeier getrapte voetpaadjies versamel nie meer spore nie die afrika son het niks meer om te verskroei uit onreg en sonde nie die boer het sy vereelte […]

vir

Lees meer oor Anita van der Walt BRONSKLAS OKTOBER 2023 – KORT PROJEK 2.Stiltes In my hartseer stiltes spreek ek ’n duisend liefdes woorde   Anita vd Walt EERVOLLE VERMELDING  Son groet Mag die son se warm gloed jou elke dag met liefde begroet   Anita vd Walt     (2)

vir

Lees meer oor Elna Kruger September 2023 – OOP projek 3.Koekemakranka Ek weet ouma was ‘n eienaardige onvoorspelbare tannie vol streke, maar hierdie vat die koek! In my hand is die vergeelde briefie in ouma se eie handskrif wat ek onderaan die een laai gekry het.  Ouma was eksentriek en nie ‘n tipiese ouma nie, […]

vir

Lees meer oor Elmarie Nienaber Van Kampen September 2023 – OOP projek 2. Afrikaans práát met my 320 woorde Myne.  Ja, mýne! Mý Afrikaans. Soos ‘n baba oor sy bersie en ‘n hondjie oor sy been. Dít is hoe ek voel oor my Afrikaans.  Ek waak jaloers oor my moedertaal wanneer en praat en wanneer […]

vir

Lees meer oor Julanda van der Merwe September 2023 – OOP projek 3.Weskus lente Getrou aan sy naam, is die Kaapse wewer besig om huis te bou vlak by die glasskuifdeur van die sonstoep. Met vaste voorneme het hy een middag ʼn stringetjie gevlegte gras kom vasheg aan ʼn slap tak van die karee wat […]

vir

Lees meer oor Hennie du Toit BRONS KLAS September 2023 – OOP projek 3.Maria Maria, het jy geweet en het jy verstaan toe die Heilige Gees langs jou kom staan het. Mense het gepraat en geskinder oor jou en die seun wat jy sou verwek. Met ongeloof en gelag is jy aangestaar toe jy aan […]

vir

Lees meer oor Hester Steenkamp Julie 2023 – OOP projek 2. Grond en olywe   Die dag toe my boer my gevra het om te trou, was hy nie ’n boer nie. Hy was ’n onderwyser. Ons het mekaar op die eerste skooldag van 1994 in die personeelkamer ontmoet. Hy was in klaskamer 6 en […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed