Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 7)

Lees meer oor Elna Kruger September 2023 – OOP projek 3.Koekemakranka Ek weet ouma was ‘n eienaardige onvoorspelbare tannie vol streke, maar hierdie vat die koek! In my hand is die vergeelde briefie in ouma se eie handskrif wat ek onderaan die een laai gekry het.  Ouma was eksentriek en nie ‘n tipiese ouma nie, […]

vir

Lees meer oor Elmarie Nienaber Van Kampen September 2023 – OOP projek 2. Afrikaans práát met my 320 woorde Myne.  Ja, mýne! Mý Afrikaans. Soos ‘n baba oor sy bersie en ‘n hondjie oor sy been. Dít is hoe ek voel oor my Afrikaans.  Ek waak jaloers oor my moedertaal wanneer en praat en wanneer […]

vir

Lees meer oor Julanda van der Merwe September 2023 – OOP projek 3.Weskus lente Getrou aan sy naam, is die Kaapse wewer besig om huis te bou vlak by die glasskuifdeur van die sonstoep. Met vaste voorneme het hy een middag ʼn stringetjie gevlegte gras kom vasheg aan ʼn slap tak van die karee wat […]

vir

Lees meer oor Hennie du Toit BRONS KLAS September 2023 – OOP projek 3.Maria Maria, het jy geweet en het jy verstaan toe die Heilige Gees langs jou kom staan het. Mense het gepraat en geskinder oor jou en die seun wat jy sou verwek. Met ongeloof en gelag is jy aangestaar toe jy aan […]

vir

Lees meer oor Hester Steenkamp Julie 2023 – OOP projek 2. Grond en olywe   Die dag toe my boer my gevra het om te trou, was hy nie ’n boer nie. Hy was ’n onderwyser. Ons het mekaar op die eerste skooldag van 1994 in die personeelkamer ontmoet. Hy was in klaskamer 6 en […]

vir

Lees meer oor Charlene Jordaan Kotzé  BRONSKLAS Julie 2023 OOP Projek 3.onrustig Ek kry nie my lê nie rol rond, rol rond van Fowler’s tot flowers van asemnood tot grond my idee van ‘n uitsiglose bestaan ’n kommerplant laat oprank in my wese belaai met vrese oor die permanensie van vergaan wat alles afhang van […]

vir

Lees meer oor Lizanne Kruger BRONSKALS Julie 2023 – OOP projek 1.kleinletters vir ’n vooskop ek het vir ‘n wyle vergeet dat dit toe nie die son is wat draai, maar dit maak glad nie saak, want alles om my is nou so donnerstotvergetenstoe deurmekaar dat tot ek ook glo die kat snags op my […]

vir

Lees meer oor Dale Penderis BRONSKLAS JUNIE 2023 – WINTERPROJEK 3.Haikoe (wind en ys) wind en ys word een vasgevang in mensebeen wintersryp-versteend Neologisme : wintsersryp-versteend (toestand van menslike liggaam in winter) Dale penderis

vir
0 gesien

Lees meer oor Loret April 2023 – KLUG projek 2.Leuens die euwel van ons tyd (436woorde) n Leuen bly n leuen. Daar is nie grotes, kleintjies of n wit leuentjie nie. Laasgenoemde in die verkleining laat dit klink asof dit verskoon kon word. Hoekom maak n leuen so seer ?. Jy steek die persoon vir […]

vir
0 gesien

Lees meer oor Pieter Mostert BRONSKLAS Januarie 2023 – Projek NUUT 1.Sinestesie* Ek sit op die stoep van my lewe en voel hoe die dag na stilte roep wyl skaduwees soos reuse word ek hoor hoe die strykstok van die son sy laaste note bladlees in die balk van die seisoene ek sien hoe die […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak