Elna Kruger
Lees meer oor Elna Kruger BRONSKLAS Maart 2023 – OOP projek 3.Ma Marthie Stof is die mens tot stof sal hy terugkeer, die mens gaan tot niet as hy sy laaste asem uitblaas. Vandag kom ons finaal groet as ons netnou see toe gaan en dit wat oor is van ma in die see te […]
Hennie du Toit
Lees meer oor Hennie FEBRUARIE 2023 – BLOU PROJEK 3.3.My grootste verleentheid My mens, was dit nou vir jou ‘n gedoente? Ek het altyd geweet hierdie koorsingery is nie vir my nie, maar nee, ek laat my mos deur ander ompraat. Nooit sal ek weer my gesig in die openbaar kan wys nie. Dit alles […]
Paula Paxton
Lees meer oor Paula FEBRUARIE 2023 – BLOU PROJEK 1.Musiek magspel – As die musiek my gemoed verander 227 woorde Melodie en harmonie – geskryf op ‘n musiekblad waar die note ingeryg hang teen die basis van swart balke tussen tessituur, maar sonder die kuns van ‘n instrument wat klank in ritme speel, of ‘n […]
Louisa Van Vliet (Amazone)
Lees meer oor Louisa FEBRUARIE 2023 – BLOU PROJEK 1.In die Hemel Gesing deur Juanita du Plessis: In harstseer oomblikke en tye van relings tref, nadat ń verrassings partytjie eintlik in ons relings moes inpas vir ń 70 verjaarsdag het in twee en twintig dae verander na ń begrafnis relings uittog, in plaas van ń […]
Lollie – (Loret Zwarts)
Lees meer oor Loret FEBRUARIE 2023 – BLOU PROJEK 2.Sielskos 129 woorde Die woorde torring met my siel nes n naald en gare. Goingsak het waarde as sy inhoud hom boep pens in die stoor laat staan. My hart staan boep pens vol ritme met die woorde wat my lippe vorm . Waar die woorde […]
Marie Greyvenstein
Lees meer oor Marie Greyvenstein FEBRUARIE 2023 – BLOU PROJEK 2.Vryheid Die lang ry waens se seile blink wyl sweepslae in die oggend klink. Osse wat deur die stof aanstap begin ‘n ruwe paadjie noordwaarts trap. Die wiele rol oor gras en rots ruiters vooruit regop, trots. Bedags onder die uitspansel blou snags die sterre […]
Drienie Joubert Kelly
Lees meer oor Drienie BRONSKLAS FEBRUARIE 2023 – BLOU projek 3.Hulle dink hulle is vry son het skaars teen skemer gaan lê en wolke bruis soos branders teen die blou druppels balsem die Karoo se skurwe lyf wyl genade haar in vertroosting omvou salig rinkink my oë oor die vlaktes se wyd hul bokspring tot […]
Pieter Mostert
Lees meer oor Pieter Mostert Januarie 2023 – Projek NUUT 2. DIE PREFEK VERTEL Ek is ’n ou moutortjie. My naam is Prefek, so blouetjie, kraaknuut en spoggerige 1960 model met net twee deure aan my vel, een vir pa en een vir ma. Ek was almal se liefing, deel van my gesin, hul plaas-toe-gaan moutortjie […]
Johan J van Rensburg
Lees meer oor Johan Januarie 2023 – Projek NUUT 1.Jaar van vergewing ( 2975 woorde) Die man voor Gerhard lyk gehawend. Gerhard doen wat enige nege-jarige sal doen: Hy stáár. Hy sien die gehawende skoene wat die gate in die kouse probeer wegsteek. Hy sien die vuil, oorgroot baadjie en die nog vuiler t-hemp wat […]
Fanus Strydom
Lees meer oor Fanus Strydom BRONSKLAS Januarie 2023 – Projek NUUT 2.Nuwejaarsbeloftes terwyl klappers kompeteer met knetterende braaivleisvure en vuurwerkpyle vlietend oorhoofs slinger borrel haastiggemaakte besluite en kraaknuwe beloftes net betyds soos gister se jaar helaas weer vonkelnuut dog ondeurdag en ydelwaar by mense en bottels se oorgulsig oopgebreekte bekke uit terwyl ek iewers tussen […]