Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 9)

Lees meer oor Ian Nel November 2022 – OOP Projek 2.Geboorte in Bethlehem (884 woorde) Op ‘n plaas so 50 km buite Bethlehem in Vrystaat word daar orals gewerfskaf vir die BethlehemFees wat oor die naweek plaasvind, net Maria moet dit eintlik so bietjie rustig vat. Sy het sover ‘n gesonde swangerskap gehad, maar met […]

vir

Lees meer oor Von Villon November 2022 – OOP Projek 3.Oorhandig “Aanname,” val ek haar in die rede. Sy begin van voor af: “maar hulle dink …” “Aanname,” sny ek haar weer af. Ek sien hoe nog ‘n moontlike uitkoms in haar kop afspeel. Vinniger sê sy: “dalk is dit omdat …” “Aanname,” sê ek […]

vir

Lees meer oor Ian Nel November 2022 – OOP Projek 2.Dit is Kersfees in my hart (574 woorde) Sommer reeds vroeg in November het ek al ’n paar keer na Little Drummer Boy geluister en met aandgodsdiens sing ons reeds ’n paar gewyde Kersliedere. Die boom word net môre opgesit al is dit normaalweg eerste […]

vir

Lees meer oor Marianne Fourie November 2022 – OOP Projek 1.Om onsigbaar te wees Om met ʼn Flegmatiese persoonlikheid/temperament/ingesteldheid- wat ook al mens dit noem – geseën te wees is soms nie ʼn seën nie. Ek wil dit sommer as ʼn FPA beskryf – ʼn flegmatiese persoonlikheidsafwyking. Jare gelede, net toe ek begin skoolhou, reël […]

vir

Lees meer oor Von Villon Oktober 2022 – Liriese projek 1.Ons is nog op die bottel Want watter mens ken die dieptes van ʼn mens, behalwe sy eie gees in hom? I Korintiërs 2:11 Dit lei geen twyfel nie dat dit ʼn merkwaardige en spesiale ouerskap verg om ʼn gestremde kind op te voed (veral […]

vir

Lees meer oor Martin van Rensburg BRONSKLAS Oktober 2022 – Liriese projek 2.Woorde Sal daar dan ook woorde wees, sou my hande, gekraak en deurspat met blou, soos die padkaarte van ouds, soekend en bewend huiwer, wanneer jy aan my raak? En wanneer die skoonheid en jeug soos ‘n verveelde minnaar aanbeweeg en langsaam en […]

vir

Lees meer oor Von Villon BRONSKLAS Oktober 20222 – Liriese projek 1.ek is die vers op die ritme seil my lag die rym golf my liefde oseane onder die breek van dag ©VonVillon November 2022 – OOP Projek 1.duur geuiter teen die prys eenmaal gehoor vir altyd ongehoor hoop op die breek van kettingringe wat […]

vir

Lees meer oor Von Villon September 2022 – Snelheidsprojek 3.Ons ken mekaar nie meer nie Waar ookal jy jouself bevind, in die stad of op die platteland, is daar altyd nog baie wat in ‘n kort tyd gedoen moet word. Die lewe was nog nooit meer besig en vinniger as vandag is nie. Jy het […]

vir

Lees meer oor Etna Wepener BRONSKLAS September 2022 – Snelheidsprojek 2.Dagboek tyd se pen griffel dagboekverhale hoofstukke in bloednotules geïnk kernwoorde as dagdruppels uitgedink papierlyne gevul met mylpale wie is werklik die een wat ink laat vloei in unieke verhaal wat daagliks groei? Etna Wepener©️ Oktober 2023 – KORT projek 1.Fier F I E R […]

vir

Lees meer oor Diana Coert Augustus 2022 – My huis is my woning projek 1.My huis is my woning  My huis is my woning, maar my woning is waar ek tuis is. My woning is waar my hart is. Dis die plek waar ek lafenis soek na ‘n lank dag buite. Hier lewe herinneringe in […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak