Hester Steenkamp
Lees meer oor Hester Steenkamp Julie 2022 – Wat skryf ek projek 2.Eenheid in verskeidenheid (497 woorde) Die hele debakel rondom die verandering van die naam van die Afrikaanse Taalmonument (ATM) krap nou al ‘n geruime tyd hier aan my binneste – soos die spreekwoordelike klippie in jou skoen. Eers wanneer jy gaan stil staan […]
Hester Steenkamp
Lees meer oor Hester Steenkamp BRONSKLAS Mei 2022 – OOP projek 2.ligtoring wanneer die nag sy mantel om my hang en daar storms om my woed voel ek verlore en bang as ek my pad in die donker soek ek dobber in die oop see rond met seile wat hang in die wind my kompas […]
Hester Steenkamp
Lees meer oor Hester Steenkamp Mei 2022 OOP Projek 3.’n Pleidooi (962 woorde) Hou jy daarvan om ‘n sundowner op ‘n Kalahariduin te drink terwyl jy jou tone diep in die rooi sand inboor? En hou jy daarvan om wintermaande vir jou ‘n paar vet springbokke te kom skiet wat in die strate tussen die […]
Elisma van Zyl
Lees meer oor Elsma van Zyl BRONSKLAS April 2022 – En toe… projek 3.Paradigmas Beespaadjies uitgetrap padkaarte in jou kop jy loop soos pa geloop het en sy pa se pa, jy ken niks anders nie afdraaipaadjies is van die bose bewaar jou siel ongelowige Thomas dood bring jou by ‘n kruispad en die spore […]
Fanus Strydom
Lees meer oor Fanus Strydom Maart 2022 – OOP projek 1.Kastaiings in die vuur Twee driebeenpotte staan wydsbeen oor die laaste stomp. Die kampvuur onder hulle koud en amper uitgebrand. Lankal leeg geplunder. Die een was vroeër stampvol stywepap. Met goudgeel brandsel aangebrand tot hoog teen die kante op. In die ander kaiings. ‘n Hele […]
Carmen Edwards (IronLady)
Lees meer oor Carmen Edwards (IronLady) Februarie 2022 – Liefdesprojek 3.Lynreg – Woordtelling 1111 Sandra was nog altyd ‘n bietjie snaaks. Sy het alle stories geglo. Of dit nou bogstories, liegstories or ware verhale was, sy het alles vir soetkoek opgeët. En om alles te kroon het sy altyd empatie gehad met die verloorder en […]
Carmen Edwards (IronLady)
Lees meer oor Carmen Edwards (IronLady) Februarie 2022 – Liefdesprojek 2.Liefde is … Woordtelling: 338 Liefde is die onderwerp van liedjies dwarsoor die wêreld. In Afrikaans dink ons aan Ballonne gesing deur Janita Claassen waar liefde ook as ‘n rooi ballon uitgebeeld word. In die kerk sing ons “God is liefde, juig ons harte”. By […]
Fanus Strydom
Lees meer oor Fanus Strydom Februarie 2022 – L:iefdesprojek 1.Huisbesoek ‘n Monument aan die Liefde. Woordetal: 3 903 Die wewenaarseisoen van dominee Frederik Postumus Van Graan, was van korte duur. Onverwags. Skaars gemaklik met die dra van swart, op Sondae was van die ouer dames in die gemeente, of dinge verander. Onverhoeds. Én, te midde […]
Elize Kruger
Lees meer oor Elize Kruger BRONSKLAS Februarie 2022 – Liefdesprojek 1.Daar is ‘n vrou in elke geur Soek haar nie in rooi hartjies en langsteelrose nie maar vind haar in die kleure van die veld waar die roesrooi van die duine in boesmangras en skaapbosgroen versmelt as sononder sy kleurespel met wolkformasies deel haar toevou […]
Madelé Burger
Lees meer oor Madelé Burger Januarie 2022 – DRAMA projek 2.Die nuwe intrekker Karin kyk ongemaklik rond. Haar hande is in mekaar geklem. Sy skuif effens rond op haar stoel terwyl Matrone die nuwe intrekker bekendstel. “Dames en here, ontmoet vir mevrou Annelie Basson, ons nuwe intrekker. Sy is ’n vrou van vele talente en […]