Fanus Strydom
Lees meer oor Fanus Strydom Februarie 2022 – L:iefdesprojek 1.Huisbesoek ‘n Monument aan die Liefde. Woordetal: 3 903 Die wewenaarseisoen van dominee Frederik Postumus Van Graan, was van korte duur. Onverwags. Skaars gemaklik met die dra van swart, op Sondae was van die ouer dames in die gemeente, of dinge verander. Onverhoeds. Én, te midde […]
Elize Kruger
Lees meer oor Elize Kruger BRONSKLAS Februarie 2022 – Liefdesprojek 1.Daar is ‘n vrou in elke geur Soek haar nie in rooi hartjies en langsteelrose nie maar vind haar in die kleure van die veld waar die roesrooi van die duine in boesmangras en skaapbosgroen versmelt as sononder sy kleurespel met wolkformasies deel haar toevou […]
Madelé Burger
Lees meer oor Madelé Burger Januarie 2022 – DRAMA projek 2.Die nuwe intrekker Karin kyk ongemaklik rond. Haar hande is in mekaar geklem. Sy skuif effens rond op haar stoel terwyl Matrone die nuwe intrekker bekendstel. “Dames en here, ontmoet vir mevrou Annelie Basson, ons nuwe intrekker. Sy is ’n vrou van vele talente en […]
Madelé Burger
Lees meer oor Madelé Burger Januarie 2022 – DRAMA projek 3.Net ‘n stukkie been (696 woorde) My pa is dood nadat hy beesborsstuk geëet het en ’n stukkie been ingesluk het. Die beentjie het ’n gat in sy slukderm gesteek. Ongelukkig het hulle nie dadelik besef wat die fout was nie. Hy is met ’n […]
Johan Jansen van Rensburg
Lees meer oor Johan Jansen van Rensburg BRONS KLAS Januarie 2022 – DRAMA projek 1.Wiskundig foutief (Covid 19) Een komma vyf meter eweredig gespasieër praat die nuwe normal wat die virus glo keer Dis die afstand tussen positief en negatief wat bedompig l ê en sus agter ‘n masker of ‘n mus gelate slaan ons elk […]
Marianne Fourie
Lees meer oor Marianne Fourie Desember 2021 – Metafoor projek 1.Die vere maak nie die voël nie Pa was ʼn pastoor, ek ʼn middelkind en die enigste dogter. Pa het ʼn huisstem gehad maar wanneer hy Sondae op die preekstoel klim sou hy die Huilige Geus aanroep en elke sin met ʼn uitroepteken eindig. Sy […]
Christa Diederiks
Lees meer oor Christa Diederiks (Didi) Desember 2021 – Metafoor projek 1.Kyk na die berge en wag ‘n Glorie ongekend ontwaak in die ooste, wit, geel, oranje en rooi verkleur grys, grou wolke, laasnag se reënreuk bly hang, nuut en vars in die vroeë môre. Teen die kranse bulder bobbejane, ‘n suising van natuurgeluide weerklink, […]
Velma Barnard – Woordwewer
Lees meet oor Velma Barnard (Woordwewer) BRONSKLAS Desember 2021 – Metafoor projek 2.Volla sonder spoed die steilte styl verwoed toe ek in die volla truspieël blik onder my hand se greep krap ratte klik-klikke-klik my senuwee en spiere spring met meer boksprong as my tjor se spoegspat klim die enjin swoeg ‘n hyg geploeg met […]
Elmarie Nienaber Van Kampen
Lees meer oor Elmarie Septemeber 2021 – Positiwieitsprojek 2.droom ‘n Mens is nooit te oud om te leer nie. Op geen ander plek op aarde verstaan jy dit beter as in die ronding van ‘n plomp kinderarmpie om jou nek nie. Wat sy vir my wou sê, was baie belangrik en die oogkontak was nie […]
Yvonne de Kock
September 2021 – Positiwiteits-projek 1.Die seisoene het gedraai … hello Lente! Ja, daar is die ononderbroke en oneindige kringloop van siesoene elke jaar. Jaar in en jaar uit… Elke Desember begin die somer in ‘n songeel rokkie rond te dartel en gooi as’tware vrolik ‘n strooihoed op die groene grassies neer. Om so, saam met […]