Jongste aktiwiteit:

Anita van der Walt
vir

Anita van der Walt

Lees meer oor Anita van der Walt

BRONSKLAS

OKTOBER 2023 – KORT PROJEK

2.Stiltes

In my hartseer stiltes spreek ek
’n duisend liefdes woorde

 

Anita vd Walt

EERVOLLE VERMELDING

 Son groet

Mag die son se warm gloed
jou elke dag
met liefde begroet

 

Anita vd Walt

 

 

(2)




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak