Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Die bruin huid

Biografie

Soms as ons dig, vloei daar bloed riviere van emosie, verlange en “wat asse”. Wanneer die beker koffie in iets sterker verander en die man op die maan met sy gesig in sy palms rus, terwyl hy na my luister, is wanneer ek die gelukkigste is.

 

Ek is Luwattlon Kiewiets, ñ jong energieke Beaufort Wester, en eerste generasie onderwys student en deeltydse Afrikaanse tutor aan die Universiteit van Weskaapland. Ek skryf graag meningstukke en gedigte in my vrye tyd. Afrikaans het diep in my hart gekruip, tussen die lirieke van die lewe en die kaalvoetkaroo stories. Ek skryf, want dis onwettig om mense te slaan.

Ek hoop hier kan ons saam ñ storie skryf en avonture tot lewe bring.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed