Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Almie

Biografie

Om te skryf gee lewe en mening aan die woorde wat andersins net in ‘n woordeboek sou lê en stof vergader.

Ek sien my self nie as ‘n skrywer nie, beslis nie. Eerder as die kreatiewe-gebruiker van woorde, wat daarvan hou om met die alfabet legkaarte op ‘n doek te skilder met ‘n pen instede van ‘n kwas.

 

 

Verjaarsdag

1993-01-22

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed