Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Amber Rabie
Biografie
Kunstenaar, skrywer en digter. Ek leef my uit in my skryf en kuns, met my geliefdes se ondersteuning kan ek berge en dale deurgaan. Groot ondersteunings toue wat my kan laat groei en gee, geseënd om ‘n seëning te wees. Dit wat ek is is genade, gegee deur God. Alle eer aan my Skepper.