Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

A.M. Holder – Skrywer met die Blou Hoed

Biografie

Alene Mari Holder is ‘n skrywer, musikoloog en operasanger wat graag haar liefde vir letterkunde met haar liefde vir musiek verweef. Holder is in 1997 in Bloemfontein gebore. Sy het in Barrydale en daarna in Strand grootgeword. Sy verwerf haar BMusHons-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en haar MMus-graad aan Canterbury Christ Church Universiteit. Sy doen tans as PhD kandidaat operanavorsing vir die Noorweegse Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NTNU) in Trondheim, Noorweë.
Holder skryf fantasie. Want enige iets anders is te mak vir ’n wilde verbeelding. Sy maak vreemde spesies op en bou stede in lande wat nie bestaan nie. Sy skryf ook graag uit die perspektief van ‘n musikant. Haar passie vir musiek het al ‘n groot invloed op haar gedigte gehad, en inspireer ook haar nuutste roman, Die Muso.

profiel foto

behou kontak

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed