Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Amiprosa
Biografie
Gebore in Bloemfontein, opvoeding in Johannesburg, studie in Stellenbosch, Pretoria en Salzburg. Lang spore met musiek, lewe as musikus en onderwyseres in Europa sedert 1993. Maak 4 kinders groot, jaarliks terug na ons moederland, alle 9 kleinkinders kommunikeer in Afrikaans, eerste van drie nodigste tale.