Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Anita
Biografie
Ek is 43 jaar oud. Ek het voorheen voltyds gewerk as administrasie persoon en projek bestuurder. Gedurende Covid het ek my werk verloor.
Op die oomblik is ek agtergrond kunstenaar vir verskeie tv produksies.
Ek het in Maart vanjaar ontdek ek het potensiaal om gedigte, liedjies en kort verhale te skryf. Alhoewel ek nog elke dag nuwe inligting aanleer.
Ek is ook besig om te leer sing en om klavier te leer speel.
Verjaarsdag
1978-02-15