Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Bernadette Jean

Biografie

Ek is gebore in 1975, Bernadette Jean Le Sueur. My pa Clive Don Le Sueur, moeder Hester Du plessis.  Altwee my ouers het musikante in hul families Lyn. My pa was n digter, Sanger, en bongo drum speler ( hy was deel van n musiek groepie wat by kerke op getree het) . Ek het groot geword met musiek en ook swaar kry.

 

My eerste gedig het ek geskryf toe ek tien jaar oud was.

My eerste prosa / Kort verhaal toe ek dertien was.

Ek het van Jongs af n liefde vir taal, lees, digkuns, alle tipe musiek en was maar altyd die “different” een.

Tans Wei ek my tyd daaraan om myself te verbeter in my skryfkuns en ek is besig met ñ boek.

 

 

Verjaarsdag

1975-05-12

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed