Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Sonja Karen
Biografie
Ek het begin skryf op 44, eers hoofsaaklik in Engels en toe byt die Afrikaanse gogga my … en hier is ek nou … Besig met my derde boek en kan nie wag om hom die wereld in te stuur nie.
Ek skryf oor die lief en leed van mense.
Verjaarsdag
1965-09-18
