Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Brian Christopher
Biografie
Ek is van Amerika. Ek was nog altyd lief vir die natuur, diere en om groente te eet. My opleiding is in musiek en onderrig. Ek is mal oor alles van Afrikaner kultuur. Ek sou ‘n miljoen keer om die wêreld gaan vir die Boervrou op wie ek verlief geraak het. Ek begin nou liedjies in Afrikaans skryf. Sy is my alles.