Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Charmaine
Biografie
Gebore op 8 Januarie 1962, ‘n boorling van Worcester, is ek sedert Februarie 2015 werksaam as opvoeder by Gansbaai Academia in Gansbaai. Behalwe my passie vir my moedertaal, my opvoedingstaak en onderrig van Afrikaans, het ek ‘n vuur in my binneste om te skryf en droom ek daarvan om my skryfwerk eendag die lig te laat sien.
Verjaarsdag
1962-01-08