Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Chrissie Theron
Biografie
Ek het begin speel met woorde om sin te probeer maak uit dinge wat in en om my aangaan. Na my egskeiding en die afsterwe van my moeder was my lewe deurmekaar. Ek hoop om met my werke, nietig soos dit mag wees, iets iewers vir iemand te beteken.