Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
DROMER
Biografie
Ek is ‘n Entrepreneur, ma van drie tieners en hou van dig en skryf. Ek sryf nou en dan klein stukkies vir die Huisgenoot, Sarie en Keur. Nie professioneel nie net die brokkies voorin waar lesers iets kan skryf. Ek het geen formele opleiding om te skryf nie
Verjaarsdag
1969-04-24