Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

dappermuis

Biografie

Ek is ‘n gewone mens wat vrek oor die kunste.  Ek probeer graag my hand op liedjieskryf en het onlangs poësie by my lysie gevoeg.

Ek het ‘n paar geestelike liede geskryf wat landwyd in kerke gesing word. My lied “Met my hele hart” is opgeneem deur die NG Kerk se Flam Kommissie.

Ek is ‘n musikant van beroep en speel klavier vir teater uitvoerings.

My stokperdjies sluit in hekel, decoupage, tuinmaak en naaldwerk.

Ek is n deeltydse radio omroeper vir Kalahari Internet Radio en het ‘n program met die naam “Eggo Poësie ” elke Dinsdag aand, waarin ek gedigte voorlees van veral opkomende digters.  My passie is om aan die “gewone” mens op straat ‘n stem en ‘n platform tot blootstelling te gee.

Ek beplan nie om gou groot te word nie.

Ek glo as ‘n mens se woorde kan oorloop deur ‘n pen op papier, is jy ‘n geseënde. Skryf is die waslap van genade.

Verjaarsdag

1975-01-26

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed