Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Dawid Kriel
Biografie
Ek is ‘n afgetrede rekenmeester en woon in Hartenbos saam met my vrou Mariè. Ek geniet korter skryfwerk soos gedigte en vonkfiksie. Tussen 2009 en 2012 is twaalf van my vonkfiksies in Rapport se Boeke bylaag gepubliseer. In September 2025 is my kortverhaal Son in my oë as die wenner van die Musefees (www.musefees.co.za) se eerste Flits Fiksie Kompetisie aangewys en in die November uitgawe van The Post (www.thepost.org.za) gepubliseer.