Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Evert Buurman
Biografie
Ek het regte aan die Universiteit van Pretoria studeer en vir jare as prokureur gepraktiseer. Ek het in Pretoria en Kaapstad gewoon en is baie lief vir Knysna en die Karoo. Ek woon tans in Spanje. Ek is ‘n “closet” argeoloog en geskiedkundige en stel veral belang in die antieke wêreldbeeld en alles wat daarmee saamgaan, die Middeleeue en veral die Tempeliere Orde en laastens in geskiedenis en wêreldgebeure in die algemeen. Reis is my passie en ek het onlangs begin om reisverhale te skryf waarin ek my ervarings en kennis van interessante plekke, veral in Europa en die Midde-Ooste te vertel.
Verjaarsdag
1958-04-14