Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

e.m.digkuns se profiel

  • e.m.digkuns pos n nuwe plasing 2 jaar, 1 maand gelede

    Mooi woorde.

    Daar diep onder die alwyngroen kombers van my verligtende gedagtes lê jou mooi woorde.
    Dit is diep onder my gewete ingeberê sodat my skuldgevoelings nie die poging sal aanwend om dit uit te grawe nie.
    Ek hou dit daar saggies en soet sodat wanneer die dag sal aanbreek van my denkbeeldigheid ek dit kan gryp.
    Ek sal dit gryp en so s…[Lees meer]

  • e.m.digkuns het n geregistreerde lid geword 2 jaar, 3 maande gelede