Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Elizevan3
Biografie
Ek is ‘n mamma van drie, ek droom graag sprokieswerelde op gedurende storietyd waar elkeen van hulle ‘n rol speel. Lees is ‘n vereiste, vir myself asook my kinders. Binne my borrel stories, gedigte en briewe. Ek plaas alle gevoel op papier, deur middel van kreatiewe skryfkuns.