Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Elize Vergottini
Biografie
Ek is trots ma van ‘n pragtige seun en skoondogter, ouma van twee engel seuntjies uit ons Vader hand. Ek skryf want ek kan, skryf is vir my terapie, kos vir my siel. Ek glo jou talente moet nie begrawe word nie, God het vir almal talente gegee, ons moet dit gebruik.