Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Elsabé Welman

Biografie

Elsabé is ‘n plattelander van geboorte (kleine Makwassie). Sy was ʼn onderwyser, later dosent aan die destydse Technikon Pretoria waarna ander beroepe gevolg het. Skryf is ‘n deeltydse passie sedert 2014. RYK ARMGAT is in 2015 gepubliseer. Afrifiksie wys haar aan as wenner van die 2016 Afrikaanse Jeugfantasie met die kortverhaal DIE ZINBALIPOORT, en in 2017 weer met GIFGOLWE in dieselfde kategorie. Haar roman, FILTERVLINDER, is in 2017 aangewys as naaswenner in Malherbe Uitgewers se roman kompetisie. #vlugenterug is in 2020 vrygestel, en ook goeie leesstof vir hoërskool leerders. Elsabé se werk word geken aan ʼn kombinasie van romanse en spanning in ʼn maklike en boeiende skryfstyl.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed