Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Esmarie Friedrichs

Biografie

Ek het begin skryf op aanmoediging van twee dierbare vriendinne nadat ek probeer selfmoord pleeg het September 2014. Daarna het ek verskeie gedigte op Facebook geplaas en reeds in 5 saamstelbundels van my gedigte gepubliseer. Ek het nog nie my eie digbundel gepubliseer nie. Ek het op skool ook verskeie gedigte geskryf. Was maar altyd lief daarvoor. Maar het vir baie jare my ‘skryfstem’ verloor. Vandag kan ek met opregtheid sê dat die Here met iets groots besig is in my lewe en dit skemer deur in my nuwe gedigte. Van my gedigte kan op my persoonlike blad op Facebook gelees word onder my ‘Notes’. Ek plaas ook van my gedigte op my digblad – https://www.facebook.com/batyapoetry/

Verjaarsdag

1969-12-10

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed