Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Frederick

Biografie

Ek is ‘n afgetrede Elek/Meg ING. Is amper 50 jaar lank gelukkig getroud en het 3 dogters, drie kleinseuns, twee kleindogters, asook een agter kleindogter. Na aftrede vele take gedoen, en in 2000 begin skryf. Het tans 3 gepubliseer de boeke nl Geen Groter Erfenis, Maskers, en Die Kristal Grot. Op geweldige aanvraag, skryf ek hygromanse. Het wêreldwyd etlike duisende harde eksemplare, en eBoeke verkoop…. en word steeds gelees. Oorweeg om volgende boek te voltooi en ook te publiseer. Net my eerste boek is deur ‘n uitgewer gepubliseer, as gevolg van hoë publikasiekostes, het ek besluit om ‘n self my boeke te publiseer, en te versprei, en kyk nie ‘n minuut terug nie. Dit was ‘n lang en harde pad om te vorder tot suksesvolle publikasie en selfvwrspreiding, maar alles was die moeite werd. Terugvoer op my boeke is uiters positief en vind byval by al my volwasse lesers vir wie boeke bedoel   ouderdom is, oudwerdom 16 jaar plus.

Verjaarsdag

1951-02-18

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed