Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Gerhard Badenhorst

Biografie

Ek is ‘n ou siel vasgevang in ‘n moderne wêreld. My gedigte en kuns is nie ek nie, dit is my siel wat praat. Ek sit met gawes en gedagtes van tye wat ek nooit geken het nie, tog voel dit so bekend. Ek smag na die einste tye wat nie meer bestaan nie en nooit weer sal wees nie. Dis asof ek een voet in die verlede het en een voet in die nou. Ek is ou siel, vasgevang in die verkeerde era.

 

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed