Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Jana

Biografie

Kort Biografie van Jana Swart

 

Sy is in 1966 in die Vrystaat gebore.Sy kom tot bekering in 1985 en begin Geestelike liedjies en gedigte skryf.Haar eerte Geestelik Liedjie  album “Ware Vreugde ” maak sy verskeining in 1998 en kort daarna verskyn sy op Tv 1 Gospel Gold .In 2005 begin sy  haar eie bediening en saam met haar musiekmaat Joe Weber versprei sy die Evangelie na 144 ouetehuise, kinderhuise,skole, en Kerke in en om Natal.In 2012 word sy n omroeper vir  Radio Sarie en Impala Radio en binne 2 jaar doen sy omroeperwerk vir 5 ander stasies en in 2017 begin sy haar eie Radio Stasie, Radio Suidkus. Hier sy skep n platvorm vir die kunste o.a musiek en digkuns en help nuwe opkomende kunstenaars nuwe hoogtes bereik. In 2020 begin sy haar toespits op haar skryfkuns en skryf gedigte met stories oor ware gebeutenisse ,mense , dinge en plekke. Sy is tans besig aan n verskeidenheids bundel met slag preuke en motiverings.

 

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed