Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Inacan
Biografie
Ek lag omdat ek mens is. Ek is positief, ekstrovert, lief vir lewe, lief vir mense en lief vir my taal. Ek word beskou as ‘n pensioenaris wat nog nie afgetree het nie. Ek is getroud, het groot kinders, kleinkinders en ‘n laatlam kleinkind wat my lewe kom omkeer het. Ek is ‘n kanker survivor, en dit het my geleer tyd vir oudword is in die toekoms. More is dalk al verby.
Verjaarsdag
1949-03-09