Jongste aktiwiteit:

  • Katryn het n geregistreerde lid geword

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Katryn

Biografie

Ek is eerstens ‘n tuisteskepper, eggenote en ma. Tweedens, werk ek vir Unisa as ‘n aanlyn Sielkunde Tutor. Ek was nog altyd lief vir skryf en het sedert my hoërskooljare graag geskryf. Het in 2019 my eerste digbundel gepubliseer, Vrou in die Spieël deur ‘n onafhanklike uitgewer. Ek skryf ook kortstories en is tans besig met my eerste radiodrama vir RSG/Sanlam se jaarlikse kompetisie. As ‘n dromer, is skryf vir my ‘n baie natuurlike proses en vind ek dit baie terapeuties. Ek het ook ‘n groot voorliefde vir musiek, meeste genres. Ek het sedert 2012 in die Con Spirito Filharmoniese Koor gesing (olv Dr Erns Conradie en Sjoert Alkema) en ook vir ‘n korte wyle n die Kaapstadse Simfoniekoor. (olv Alex Fokkens) voordat ek weens gesondheidsredes verlof moes neem. Ek hoop om êrens in die toekoms weer te gaan sing en daardie passie voluit te kan beleef. Skryf is egter my eerste prioriteit in hierdie stadium van my lewe.

Verjaarsdag

1967-11-02

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Katryn het n geregistreerde lid geword