Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
hlaubscher
Biografie
Handré Laubscher is ’n 17-jarige Suid-Afrikaanse skrywer, navorser en sielkundeteoretikus uit Christiana in die Noordwes-provinsie.
Hy het reeds op 14-jarige ouderdom twee diplomas in sielkunde verwerf en tree op as instrukteur by die aanlyn-platform Alison. Sy oorspronklike teorieë, onder meer Psychecracy en Fameocracy, word ondersoek in sy self-gepubliseerde boeke. Hy is die stigter van die Laubscher Institute for Research (TLIR).
Laubscher bly ’n aktiewe skoolseun wat passievol is oor sielkunde, identiteit en die skryf van toeganklike idees vir jong mense.
Webtuistes: http://www.handrelaubscher.online | tlir.org.za