Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Jantol

Biografie

Ek het my loopbaan as stoker op die Spoorweg begin nadat ek st 8 geslaag het. Ek was ook n sout produsent en boer in die Kalaharie ongeveer 120 kiometers buiteUpington. Die droogtes het my egter uit die kalaharie gedryf en ek het in die siviele konsruksie vir my n plek oop geskrop eers as dinamiet blaster Vanaf 1991 tot met my aftrde in 2012 het ek Ekhurulenie se bars waterpype herstel en die ou waterlyne vervang. Ek het ook heelwat kwalifikasies met lof geslaag aan die universiteit van gatskop en kopklap

Verjaarsdag

1945-09-15

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed