Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Stem van 63

Biografie

Ek sing, Ek bemoedig, Ek lees, Ek vertel, Ek luister. Ek storie, Ek kook

Ek sing en bemoedig mense by Tehuise vir beaardes, by Kerke, basare, fondsinsamelings met musiek en sang of wat jy nodig het om jou dag in te kleur. Ek doen dit al vir 23 jaar.

Ek is lief vir ouer mense. EK kan by hulle leer. Ek kan hulle laat lag, Ek kan hulle vat na hulle jong dae en laat onthou. Ek maak vir hulle musiek wat hulle gelukkig gemaak. En ek vertel vir hulle stories. Namakwaland is my hoof bron van lekker lag stories. Maar daar kom gereeld ook ander ligte goed oor my pad waarmee ek ander kan laat lag en ontspan. Ontvlugting van hierdie gejaagde wêreld hier om ons.

Ek het in 2008-2009 diens gedoen by Radio Namakwaland as omroeper en het daar ook “Voice overs” gedoen vir advertensies. Ek is baie lief vir gedigte voordra. Vra maar vir Elza Smal van Vredendal.

Ek is getroud met Annelize en ons het ‘n dogter _ Juria en ‘n seun – Derik.

Verjaarsdag

1963-11-05

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed