Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Jeans
Biografie
Vandat ek 19 is skryf ek Afrikaans, die mooiste taal. Ek hou veral van ʼn (mini) koffietafel kortverhaal. Dig is soos ʼn skilder se kwashale op canvas. Het ook al my pen gewaag aan ʼn roman (en dit was nie aanvaar vir publikasie nie). Woorde is gelouter, gepreserveer.