Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Johan Allers

Biografie

Na meer as twintig jaar in die wêreld van radio & televisie spits ek my nou toe op my groot liefde… die vertel van stories. Ek vervaardig luisterboeke  (in Afrikaans en Engels) en help skrywers om hul werk aan ‘n breër gehoor bekend te stel.

Ek is in 1957 in Lydenburg, Mpumalanga (die ou Transvaal) in Suid Afrika gebore. Vanaf kleintyd af al aan ‘n liefhebber van die stories wat agter die berge skuil en van self stories vertel. Later nuusman en programmemaker in Europa. Ek het in meer as 50 lande gereis om stories te vertel en het die voorreg gehad om van die grootste figure uit politiek-, kuns- en kultuurwêreld te kon ontmoet. Die lys is té lank. Vir my draai alles in die lewe om stories. Stories skryf, stories vertel. My passie. 

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed