Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Joseph
Biografie
Vir my as persoon is dit moeilik om met woorde uit my mond die regte boodskap oor te dra . Ek vind dit makliker om op papier my self uit te beeld en al my fustrasies en hartseer op so ‘n manier vas te pen.
Wie ook al lees aan hierdie geskrifte moet dit aanvaar as slegs gedagtes wat rondmaal in krisis tye en moet nie verwar word met fiksie nie
Hierdie woorde en gedagtes is my eie diepe en inige gevoelens wat ek graag met mense wil deel .
Mag julle in krisis tye ook van hierdie maniere gebruik om
ontslae te raak van jul fustrasies.
Verjaarsdag
1959-01-05