Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Johann Spies

Biografie

31 jaar in die onderwys. Eers as Houtwerkonderwyser, laaste 14 jaar as Ingenieursgrafika en Ontwerp onderwyser. Al 24 jaar by Hoërskool Swartland, Malmesbury. Vrou was taalonderwyser by dieselfde skool, maar ongelukkig oorlede in 2009 as gevolg van kanker. Onlangs eers begin skryf, so ek het nie ‘n idee of my skryfwerk goed of sleg is nie. Die belangrikste, dis lekker en ek gaan nooit weer ophou nie.

Het op versoek van ons Dramajuffrou in 2019 ‘n toneelstuk, Met Engel Gesout, geskryf. Die stuk is in 2020 aangewys as die derde beste nuutgeskrewe teks van 2019 deur die ATKV Tienertoneel. Ek het seker al 150 gedigte geskryf, baie in die tyd van my vrou se siekte. Op die oomblik lê dit in plastiekleêrs vir my dogters om eendag te lees.

Verjaarsdag

1966-03-27

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed