Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Jules

Biografie

My liefde vir boeke verslind was maar van jongs af daar. Op skool het ek opstelle geskryf vir sakgeld en in my 20’s wou ek fokus om die nodige kennis te bekom en tegnieke te bemeester om my gedagtes sinvol oor te dra. Ongelukkig as gevolg van baie paaie wat ek moes stap, het my skryfdrome vir eers net drome gebly. Nou, na baie water in die see geloop het, en ek baie ouer en wyser is, het my passie vir die geskrewe woord weer ontwaak. Skielik het ek weer begin stories sien op mense se gesigte of in alledaagse situasies en wil ek baie graag na soveel jare my hartsgedagtes vaspen op papier so in die herfsjare.

 

 

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed