Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Karlien
Biografie
Ek is Karlien
En ek het my vuur gevind:
Jy vind jou vuur
op ‘n onmoontlike plek,
in ‘n donker stormtyd,
binne ‘n uitsiglose uur.
Jy vind jou vuur,
Jy vind dit vinnig,
want dit kan ongesiens uitbrand.
Hierdie vuur is mos ongeduldig
en soms ook teësinnig.
Ek het toe ‘n vuur.
Ek kon toe self my vuur weer vind.
Die vuur was die heeltyd binne in my
Die vuur brand in letters en
ek kan daarmee skryf,
en nou is dit my goed gesind.
Verjaarsdag
1976-04-02
