Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Lana
Biografie
My werk as evangelis in ‘n omgewing wat tradisioneel as ‘n barmhartigheids-omgewing bekend is, bring my in kontak met stories. Mooi stories en hartseer stories, snaakse stories en diep stories. Stories wat ek graag wil vertel, want dit verklap iets van die menswees van diegene wat daar woon – iets van die wonderlike kreatiewe talente wat soms so latent verskuil bly agter die etiket van ‘armes’.
Verjaarsdag
1975-02-20