Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Anna-Mart van der Merwe
Biografie
Ek het onlangs – Maart 2020 – begin dig en skryf.
Ek is ‘n Maatskaplike Werker Ek werk vir PROCARE en fokus op dieo van werknemers
Ek woon op ‘n vrugte plaas in die Weskaap.
Gelukkig getroud met drie pragtige seuns.
Stokperdjies voetslaan, hengel en buitelewe – nou ook dig en skryf.