Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
lindievangass
Biografie
Ek is ‘n kaalvoetplaasmeisie, in murg en bloed. Ek het grootgeword op ‘n plot in ‘n klein dorpie, waar die fondasie van my liefde vir mense en die platteland gelê is. Dit is moontlik dat ek bietjie harder praat en lag as die gemiddelde mens en as wat altyd heeltemal sosiaal aanvaarbaar is. Ek het ‘n ietwat ernstige verslawing aan enige iets te doen met meerminne, rooiwyn en wegneemkoffies. Dit is altyd ‘n goeie plek en tyd om te sokkie – al beteken dit jy dans deur die KFC deurry. Ek studeer op die oomblik by Tuks en werk deeltyds by ‘n aandelemakelaar, terwyl ek ook nou en dan ekstra-klasse gee vir skoolleerders. Ek het 2 jeugromanne gesulfpubliseer en is redelik aktief op sosiale media met verskeie projekte.
Verjaarsdag
1994-08-02