Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Loraine Kotze
Biografie
Gebore op 30 Desember 1958, waarskynlik met ‘n pen in die hand, want van jongs af was die behoefte om te skryf daar. Na twee- en dertigjaar in die hoofstad van Namibië, verhuis die Kotze’s na ‘n speldeprikklein plattelandse dorpie. Die Kalaharie en al haar stemming speel ‘n groot rol op die groter bewussyn klank, kleur, tekstuur en effek.
As weduwee, met al drie kinders in verskillende windrigtings, word baie aandag veral aan digkuns gewy. Afrikaans bly immers die taal van ons hart.
Tans by ‘n klein plaasskooltjie op Okonjima Lodge. Die asemrowende natuurskoon sit daagliks woorde in die hart.