Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Mandie
Biografie
Ek is Mandy Eyre 31jr oud, geskei en mamma van ñ seun 9 en dogter 6. Groot geword in gauteng en baie rond getrek as kind. Ek is deur ñ baie dramatise en traumatiese kinder en helfte groot mens lewe waar mishandeling, manupilasie, molestering, verkragting, dood deel van my lewe was. Ek woon in Komatiepoort tans en opsoek nog na werk… God kry die eer vir als wat ek skryf. Ek skryf onder Mandie Mulder. Geniet dans, dig, kosmaak, dien en bedien en om ander te prys en bemoedig. Groot liefde vir mense en kinders.
Verjaarsdag
1987-05-12