Basiese Profiel
Miena
My naam is Marina Snyman, ek is tans ‘n Area Bestuurder wat vroue motiveer om in hulself te glo en hulle skeppingsdoel te ontdek, asook hulle passie te her-ontdek.
Ek skryf al van ek 7 jaar oud is.. lief vir gediggies skryf, en toe raak dit Musiek-gedigte wat ek sing.. en later van tyd het dit die mooiste “Praise – en Worship” liedere geword wat gesing word nou nog in ‘n gemeente in Pretoria..
My passie vir skryf is deel van wie ek is.. dis nie net ‘n ” Ag dis nice – ding” vir my om te doen nie.. Ek “love” joernaal elke dag, en skryf nou al 2 jaar aan ‘n boek van my lewe..
Ek is besig in die boek om te gesels oor my ervaring van ‘n baie “abusive” huwelik waardeur ek moes keuses maak.. moeilike keuses en hoe ek toe gekies het om te skei..
Dis ook ‘n “self-help” boek om deur emosies en gebeure te werk, en hoe om “un-stuck” te voel..
Daar is ook ‘n paar “pittige-briefies” in waar ek net my harts-geite deel.
In die lewe is baie dinge “fake”.. maar die boek, is baie “real” en ek glo dit sal baie vroue ( en ‘n paar mans ) se lewens aanraak en verryk..
Ek is maar net ekke..
Maar ek sal graag nie die “ekke” wil wegsteek langer nie…
So hier gaaat ek..
Laat ek skyn!!