Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Marlene Muller
Biografie
Ek is ‘n 59 jarige vrou. Ek woon in Concordia in die Noord Kaap. Was hoërskool onderwyseres. Later in die menslike hulpbronne afdeling van ‘n diamantmyn gewerk. Ek het twee seuns. Op die oomblik versorg ek my neentigjarige pa.
Verjaarsdag
1963-01-08