Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Michelle Strydom
Biografie
Ek is ‘n digter. My eerste bundel Tralies van papier is gepubliseer deur Kreativ SA in 2021. Vind my op Facebook onder die titel. “Bemeester die mag van woorde-warm, koud, rou- op brose krul-papier wat gloei soos hande voor ‘n kaggelvuur, wat jou panorama onthul agter die tralies wat jou vashou”.