Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

M J Nieuwoudt

Biografie

Gebore in Wolmaranstad. Ek het groot geword op n klein plaas dorp genaamd Tosca.

My lewe lank rondgetrek van dorp na dorp toe ek jonger was saam n enkelma wat my wêreld is. Het nooit my biologiese pa geken nie, kwaad gedra en besluit om te laat gaan en te aanvaar dat my lewe beter was sonder hom.

Het n groot liefde vir musiek, skryf en skets ontwikkel en dit gebruik as ontsnapping van werklikheid en terapie. Sal sê ek is n doodgewone ou wat se voete vas op aarde is. Soms te veel van dromer met n grip op realiteit.

My belangstellings strek wyd. Hou van nuwe dinge ervaar. Hou van eerlike opregte mense wat weet wie hul is en ongeag van titel of sukses vlak op aarde is sonder veskuilde agendas.

Verjaarsdag

1986-03-17

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed